Ons help graag met jou publikasieprojek.
Manuskripontwikkeling
Ons vang wilde woorde vir jou en plaas hulle netjies op ’n bladsy.
Dienste aangebied
- Kopieskryf
- Oorskryf
- Manuskripevaluering
- Leksikografie
Vakke aangebied
Hoërskool en verder
- Afrikaanse Taal
- Engelse Taal
Laer- en hoërskool
- Wiskunde
- Natuurwetenskappe
- Fisiese Wetenskappe (Chemie en Fisika)
- Kodering en Robotika
Taalversorging en proeflees
Ons tem jou wilde woorde sodat hulle perfek sin maak.
Dienste aangebied
- Taalversorging
- Produksieredigering
- Stilering
- Proeflees
Vakke aangebied
Hoëskool en verder
- Afrikaanse Taal
- Engelse Taal
Laer- en hoërskool, tegnies en beroepsgerig
- Alle Wiskunde- and Wetenskapvakke
- Kodering en Robotika
- Tegnologie
Vertaling en indeksering
Ons rangskik jou wilde woorde en skep nuwe patrone.
Dienste aangebied
- Vertaling van Engels in Afrikaans
- Vertaling van Afrikaans in Engels
- Indeksering in Afrikaans of Engels
Bestek aangebied
- Fiksie
- Poësie
- Algemene niefiksie
- Opvoedkundige teks
- Promosieteks
Nagaan van antwoorde en feite
Ons sorg dat jou wilde woorde is wat hulle sê hulle is en doen wat jy dink hulle doen.
Dienste aangebied
- Algemene nagaan van feite
- Nagaan van antwoorde
Bestek aangebied
- Woordeboeke
- Naslaanwerke
- Algemene niefiksie
- Oplossings vir alle Wiskunde- en Wetenskapvakke, tot matriekvlak
Die vakke en bestek hier bo hou verband met die Suid-Afrikaanse mark.
Ons het ook ondervinding van skoolprojekte in Nigerië, Zimbabwe, Zambië en Lesotho.
